Alet Uys Attorneys is a vibrant law firm based in Pretoria East, offering dedicated legal services.

Our core areas of expertise are litigation, mediation & arbitration, estate planning, criminal law, commercial law, municipal law, family law, divorces and general legal advice.

* Alhoewel hierdie webblad in Engels is, word alle regsdienste en konsultasies ook in 100% suiwer Afrikaans verskaf.

Client Testimonials

Testimonies

“Ek wil net solank dankie sê vir die deernis waarmee jy help om die saak te hanteer. Dit was baie gemaklik by jou vanoggend. Ek waardeer jou tyd.”

Me Brink

2017-05-29T10:21:53+00:00

Me Brink

“Ek wil net solank dankie sê vir die deernis waarmee jy help om die saak te hanteer. Dit was baie gemaklik by jou vanoggend. Ek waardeer jou tyd.”

Testimonies

“Gun my asseblief om my opregte dankie aan jou oor te dra want in minder as 3 dae het jy meer verrig as wat ek in 2 jaar ervaar het en derhalwe het jy die vertroue geskep wat ek nou ervaar! Ek glo weer in môre.”

Mnr Bouwer

2016-06-14T15:57:18+00:00

Mnr Bouwer

“Gun my asseblief om my opregte dankie aan jou oor te dra want in minder as 3 dae het jy meer verrig as wat ek in 2 jaar ervaar het en derhalwe het jy die vertroue geskep wat ek nou ervaar! Ek glo weer in môre.”

Testimonies

“Thanks for the great feedback. I really appreciate your help with this matter.”

Mr Jafta

2016-08-12T15:20:16+00:00

Mr Jafta

“Thanks for the great feedback. I really appreciate your help with this matter.”

Testimonies

Wil net sê dankie vir alles sover. Ek kan my net indink waardeur jy moet gaan. Jy’s darem nog met ons. Baie dankie.

Mev Pieterse

2017-12-13T09:43:30+00:00

Mev Pieterse

Wil net sê dankie vir alles sover. Ek kan my net indink waardeur jy moet gaan. Jy’s darem nog met ons. Baie dankie.

Testimonies

“Thank you for organising our meeting yesterday and your continued counsel. Our feeling is you have set us on a positive path and we can move ahead with some level of confidence.”

Mr Manyuchi

2016-08-29T10:03:10+00:00

Mr Manyuchi

“Thank you for organising our meeting yesterday and your continued counsel. Our feeling is you have set us on a positive path and we can move ahead with some level of confidence.”

Testimonies

“Baie dankie vir die navraag en werk wat jy vir my gedoen het en ook vir die rekening wat baie billik is. Ek waardeer dit baie.”

Mnr Jansen

2015-10-20T18:11:21+00:00

Mnr Jansen

“Baie dankie vir die navraag en werk wat jy vir my gedoen het en ook vir die rekening wat baie billik is. Ek waardeer dit baie.”

Testimonies

“Weereens baie dankie vir jou hulp. Ons waardeer dit opreg.”

Mnr Vogel

2016-06-14T15:56:04+00:00

Mnr Vogel

“Weereens baie dankie vir jou hulp. Ons waardeer dit opreg.”

Testimonies

“Die ondersteunende en rustige, maar uiters professionele manier waarop jy my twee weke gelede verseker het dat alles onder beheer is, het my werklik kalm gemaak.”

Mev Cilliers

2015-10-21T13:03:01+00:00

Mev Cilliers

“Die ondersteunende en rustige, maar uiters professionele manier waarop jy my twee weke gelede verseker het dat alles onder beheer is, het my werklik kalm gemaak.”

Testimonies

“Ek wil net graag weereens verskriklik baie dankie se vir al jou hulp en ondersteuning deur die skeisaak. ALLES word ongelooflik baie waardeer - ek sou dit nooit by myself kon regkry het nie.”

Me Viljoen

2017-05-29T10:20:49+00:00

Me Viljoen

“Ek wil net graag weereens verskriklik baie dankie se vir al jou hulp en ondersteuning deur die skeisaak. ALLES word ongelooflik baie waardeer – ek sou dit nooit by myself kon regkry het nie.”

Testimonies

“Wil net sê baie, baie dankie. Het trane in my jammerhartige ogies. Jy is die BESTE! Nogmaals dankie. Die Here het ons na jou gestuur. Jy is n wonderlike mens.”

Mev Duvenhage

2016-07-22T09:58:07+00:00

Mev Duvenhage

“Wil net sê baie, baie dankie. Het trane in my jammerhartige ogies. Jy is die BESTE! Nogmaals dankie. Die Here het ons na jou gestuur. Jy is n wonderlike mens.”

Testimonies

“Although I was bracing for a long and draining court case, Alet has managed to get the case thrown out within twenty minutes and ultimately spared me a lot of blood, sweat and tears.”

Mr Kirby

2015-10-21T13:04:06+00:00

Mr Kirby

“Although I was bracing for a long and draining court case, Alet has managed to get the case thrown out within twenty minutes and ultimately spared me a lot of blood, sweat and tears.”

Testimonies

“Your documents clearly reflect the seriousness, effort and time you dedicated to the matter.”

Mr Gule

2016-09-05T10:29:01+00:00

Mr Gule

“Your documents clearly reflect the seriousness, effort and time you dedicated to the matter.”

Testimonies

“Jy was 'n engel gestuur uit die hemel vir my. Dit het twee jaar geneem om my egskeiding te probeer finaliseer maar dit het jou minder as 'n maand geneem om dit af te handel. As dit nie vir jou was nie, het my dogter nie sielkundige hulp ontvang nie. Ek glo sterk dat dit wat jy vir my en my familie doen, jy ook vir ander mense sal doen.”

Mev Malatji

2015-10-21T13:03:32+00:00

Mev Malatji

“Jy was ‘n engel gestuur uit die hemel vir my. Dit het twee jaar geneem om my egskeiding te probeer finaliseer maar dit het jou minder as ‘n maand geneem om dit af te handel. As dit nie vir jou was nie, het my dogter nie sielkundige hulp ontvang nie. Ek glo sterk dat dit View Full →

Testimonies

“Tienduisend dankies vir die hulp in die verband. Dankie vir die professionele terugvoer, dit word opreg waardeer”.

Mnr Nel

2015-10-21T13:00:46+00:00

Mnr Nel

“Tienduisend dankies vir die hulp in die verband. Dankie vir die professionele terugvoer, dit word opreg waardeer”.

Testimonies

“I can see that you are really putting in the extra mile to get this done. On behalf of our family, I sincerely thank you.”

Mr Bosman

2015-10-20T18:10:46+00:00

Mr Bosman

“I can see that you are really putting in the extra mile to get this done. On behalf of our family, I sincerely thank you.”

Testimonies

“Your assistance, integrity, honesty and warmth has made me feel relaxed, comfortable and increased my confidence.”

Ms Winkler

2016-09-19T12:44:34+00:00

Ms Winkler

“Your assistance, integrity, honesty and warmth has made me feel relaxed, comfortable and increased my confidence.”

Testimonies

“I want to start off by saying thank you once more for all your assistance, support and professionalism. You are my superstar and thank God for you because you are a God sent.”

Ms Winkler

2016-10-25T15:16:27+00:00

Ms Winkler

“I want to start off by saying thank you once more for all your assistance, support and professionalism. You are my superstar and thank God for you because you are a God sent.”

Testimonies

“Baie dankie weereens vir al jou hulp. Dit word opreg waardeer. Ek beveel jou aan waar ek ookal kom.”

Mev Smith

2016-03-24T10:54:11+00:00

Mev Smith

“Baie dankie weereens vir al jou hulp. Dit word opreg waardeer. Ek beveel jou aan waar ek ookal kom.”

Testimonies

I cannot thank you enough for your assistance, time, effort and patience. I wish you continued success in your practice. And I would not hesitate to recommend you to my friends and family who are looking for an experienced divorce attorney.

Ms Ellen Mataboge

2018-01-25T10:54:38+00:00

“Dankie weereens vir jou professionele en persoonlike diens. Jou profesionele tyd en raad is presies dit...profesioneel.”

Mnr Vogel

2016-06-14T15:58:28+00:00

Mnr Vogel

“Dankie weereens vir jou professionele en persoonlike diens. Jou profesionele tyd en raad is presies dit…profesioneel.”

Testimonies

“Baie dankie! Dis heerlik om saam met iemand te werk wat dinge laat gebeur.”

Mev Laubscher

2015-10-21T13:02:29+00:00

Mev Laubscher

“Baie dankie! Dis heerlik om saam met iemand te werk wat dinge laat gebeur.”

Testimonies

“Excellent work I must say. I thank you again for your great work and prompt response.”

Mr Jafta

2016-09-07T11:22:36+00:00

Mr Jafta

“Excellent work I must say. I thank you again for your great work and prompt response.”

Testimonies

“I just want to say thank you. In one week you have done more for me than anyone else has and for that I am grateful. You are a very good person and I am thankful you came into my life at this moment.”

Ms Craemer

2016-03-14T15:09:30+00:00

Ms Craemer

“I just want to say thank you. In one week you have done more for me than anyone else has and for that I am grateful. You are a very good person and I am thankful you came into my life at this moment.”

Testimonies

“Baie dankie vir alles wat jy vir ons doen. Jy het in ‘n maand meer gedoen as wat die ander firma in drie jaar gedoen het.”

Mnr Roets

2016-06-14T15:54:42+00:00

Mnr Roets

“Baie dankie vir alles wat jy vir ons doen. Jy het in ‘n maand meer gedoen as wat die ander firma in drie jaar gedoen het.”

Testimonies

“Die diens wat ek van jou ontvang het, is uitstekend en baie dankie daarvoor.”

Mnr Smit

2015-10-21T13:01:26+00:00

Mnr Smit

“Die diens wat ek van jou ontvang het, is uitstekend en baie dankie daarvoor.”

Testimonies

“Baie dankie vir alles. Jy is die beste.”

Mev Duvenhage

2016-08-12T15:18:58+00:00

Mev Duvenhage

“Baie dankie vir alles. Jy is die beste.”

Testimonies

“Genugtig, jy is vinnig en effektief! Ek waardeer dit besonders baie.”

Mev van Vuuren

2015-10-20T18:04:43+00:00